Evaluation:
Published: 05.11.2002.
Language: Afrikaans
Level: Secondary school
Literature: n/a
References: Not used
  • Essays 'Die Telivisie: Hierdie Gaan Oor Hoe die Telivisie Werk', 1.
Extract

Die Kleurtelevisie
Om 'n swart-wit televisie-uitsending te kan ontvang, moet twee verskillende soorte golwe opgevang word;een vir die beeld en een vir die klank. Maar vir die kleurtelevisie is die beeldsein ingewikkelder. Aangesien die hele reënboog uit sewe grondkleure bestaan, sou 'n mens dink dat kleurtelivisie sewe verskillende golwe moet ontvang om 'n kleurbeeld te verkry. Dit sou egter groot tegniese probleme veroorsaak, afgesien nog van die reusetelevisieontvangers wat nodig sou wees om al die golwe op te vang en te verwerk.
Hoe die T.V waarlik aanmekara gesit is.

Author's comment
Send to email

Your name:

Enter an email address where the link will be sent:

Hi!
{Your name} suggests you to check out this eKönyvtár paper on „Die Telivisie: Hierdie Gaan Oor Hoe die Telivisie Werk”.

Link to paper:
https://eng.ekonyvtar.eu/w/859634

Send

Email has been sent