Evaluation:
Published: 27.01.2003.
Language: English
Level: Secondary school
Literature: n/a
References: Not used
  • Essays '[Afrikaans] Skryf i lewens ervaaring neer...', 1.
Extract

Ek het nou al vir 'n bietjie meer as 36 uur ophou rook. Dis moerse moeilik. Laat ek julle net 'n idee gee. Ek het in daardie 36 uur meer as 389 keer aan sigeratte, vuurhoutjies, lighters en vlamme gedink en wou net 4 keer regtig baie graag 'n sigaret rook.Hoekom het ek ophou rook? Wel, verskeie redes waarvan die eenvoudigste seker maar is: Want dis sleg vir my. Van die ander redes: jy kan nie meer so lekker ruik nie, jy kan nie meer so lekker proe nie, en jy kan nie so meer so maklik pregnant raak nie. Nee regtig ek het dit in een van daai glossy vrouetydskrifte gelees. Nie dat ek enigsins…

Send to email

Your name:

Enter an email address where the link will be sent:

Hi!
{Your name} suggests you to check out this eKönyvtár paper on „[Afrikaans] Skryf i lewens ervaaring neer...”.

Link to paper:
https://eng.ekonyvtar.eu/w/731023

Send

Email has been sent